Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@241 Enkeldoorn Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis Wimpy-koepon vir 2 (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@241 Enkeldoorn Guesthouse bied bekoorlike verblyf in Montana, Pretoria. Dit is 'n kort afstand vanaf die hospitaal, skole, aftree-oorde en 'n winkelsentrum, en dien as die ideale basis vir beide sakereisigers en gesinne.

Verblyf word in verskeie kamers gebied en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers lei na die stoep met 'n grasperk en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eaaef2b90cd18b52d3bd4d0b2dd335ce67a51120e9bd122ec98d38b0355519e5014f4df7dc66f2e2e1b389b43b7653a170c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241 Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666775179826 28.254458137044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem