Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 on Sebastian

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sebastian-straat 24, Witsand, Wes-Kaap, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

24 on Sebastian is 'n selfsorghuis in Witsand, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die Breederivier en op die berge.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n aparte area met 'n dubbelbed en 1 stapelbed, asook 'n aparte badkamer met 'n toilet, bad en stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.

Buite kan gaste 'n ingeboude braai geniet wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl hulle die uitsig oor die pragtige Breederivier geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Slaapplek

’n Bespreking by 24 on Sebastian sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 24 on Sebastian
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mickaele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Sebastian-straat 24, Witsand, Wes-Kaap, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 on Sebastian het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sebastian-straat 24, Witsand, Wes-Kaap, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c287e76e3ebaeb5b3dfc6883322e5ea7521c871a26d432b8a36b35ff8ac490b9bf41e0d60bc1893b29c4780b2d24b40505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 24 Sebastian Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3958674 20.8344069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem