22 Blue Largo
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Erica R - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik en perfek vir die volgende dag se vlug terug Kaap toe, want dit is 15 minute van lughawe af.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg, Tongaat, 4425, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom