Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

219 on Basden

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir 219 on Basden
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alexander O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker. Sal weer enige tyd daar bespreek. Dit is 'n rustige plek. Mense is baie vriendelik ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ej L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker dankie.

Was lekker gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruikmaak.

Goeie waarde vir geld, veilige onderdak parkering, veilige woonstel, goeie ligging, vriendelike diens, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z
Gesin met tieners

Net 1 aand oorgeslaap, was daar vir atletiek.

Netjies, skoon, gerieflik en lekker naby hoofweg en inkopiesentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S
Gesin met tieners

Verblyf was voldoende, waarde vir geld.

Die verblyf was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Ek dink dit sal handig wees om in die stort seepbakkies te installeer. Ons seep moes op die grond neergesit word. 'n Waaier vir die kombuis / sitkamer sal ook baie handig wees aangesien daar geen groot vensters is om oop te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ej L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly.

Mooi skoon plek. Rustige omgewing. Behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie, baie netjies en skoon. Alles was presies soos op die fotos.

Was rustig. Ek het vrou alleen laat die aand gekom vanaf Unitas hospitaal en dit was baie veilig en helder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K
Enkelreisiger

Peaceful and relaxing.

As always, the host is always so friendly and accommodating. This has become my home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly vir ons doeleindes.

Ons het 'n aangename verblyf gehad. Dalk kan hulle net 'n spieël in die kamer opsit en dalk hake om handdoeke naby die stort op te hang vir terwyl jy stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Lovely, clean and comfortable.

We had a lovely stay. Clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, voldoen aan die vereistes met Unitas hospitaal wat so naby was.

Skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline W

Netjies.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Enkelreisiger

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die verblyf by 219 on Basden het 'n verfrissende rusplek vir 'n moeë reisiger gebied. Dit was gerieflik, skoon, en netjies - die perfekte plek om nuwe energie in te samel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K
Enkelreisiger

Awesome.

My stay was great and very chilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joene P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joene P
Saam met vriende

Gerusstellend.

Ons het die verblyfplek baie geniet. Ons was verras met 'n sjokolade op die bed en komplimentêre waters, wat baie waardeer was aangesien ons nie gedink het dat dit so bedompig sou wees nie. Enige probleme wat ons gehad het, is dadelik uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Al die basiese benodighede beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Gesin met tieners

Het baie lekker gekuier.

Was baie naby aan al die kuier plekke wat ons gaan besoek het met die rugby. Die plekkie was perfek vir ons. Ons was verras met die baie spasie. Sal beslis weer gaan. Lize was baie gasvry, ons kon vroeër inboek, en sy het spesiaal vir ons gewag om vir ons die sleutel te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met tieners

Netjies, veilig. Alles in een plekkie vir oornag.

Hierdie plekkie is voortreflik. Skoon, netjies, veilig, stil. Regtig 'n oase vir mens se siel as mens wil oornag. Dankie aan Lize wat ons elke keer met ope arms verwelkom; jy is 'n gasvrou duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bsie gelieflik en netjies.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja M
Besigheidsreis

Die plekkie is klein, maar het alles wat mens nodig het! Baie skoon en uitstekende diens!

Die plekkie is klein, maar het alles wat mens nodig het! Baie skoon en uitstekende diens! Dis naby die nodige winkels. Die is baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deliah O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deliah O

Home away from home.

The host was very accommodating, place was clean, we really enjoyed staying there and will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Baie goeie diens. Die verblyf was netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die plek aanbeveel.

Sal die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K
Enkelreisiger

Very relaxing and private.

The host was very friendly and welcoming. The place is as beautiful as in the pictures and the unit is private and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en baie netjies.

Het lekker geslaap en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rerig baie goeie diens gekry.

Die volgende aand moes my man weer oorslaap, aangesien ek onverwags moes oornag in die hospitaal. Lize het dadelik my man gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met tieners

Stil, pragtige en netjiese gastehuis perfek vir naweek wegbreek.

Lize het ons warm verwelkom. Haar plekkie is pragtig en stil en al die nodige is beskikbaar vir 'n lekker naweek wegbreek. Ons was bederf met 'n heerlike sjokolade. Dankie vir al die sorgvrye moeite met alles. Ons het vreeslik lekker gebly en geslaap. Ons sal die plekkie beslis weer gebruik en aanbeveel aan ander mense so. Die plekkie is so naby aan alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Enkelreisiger

Fantasties en netjies.

5-ster gehalte. Sal hul beslis aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan as verblyf benodog word. Lize is baie profesioneel en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem