Leisure Bay 207
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 635 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leisure Bay 207 is op die eerste verdieping en kyk uit oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.
Verblyf is beskikbaar in 1 slaapkamer en bied slaapkamer aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n bad en aparte stort. Die oopplan-eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met skuifdeure.
207 Leisure Bay is perfek geleë op die MyCiti-busroete, net 20 minute vanaf die middestad en 15 minute van Century City af. So dit is ideaal vir sakereisiers en vakansiegangers.
Besoek Leisure Bay Restaurant, gaan stap op die strand of ontspan met 'n glasie wyn in jou woonkamer en kyk hoe die son oor die see sak.
Slaapplek
’n Bespreking by Leisure Bay 207 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Bay 207 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom