Seehuis Suite Bismarck
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 335
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Johann N - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n stunning naweek.
Seehuis Suite Bismarck se terugvoer
Hallo Johann,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by Seehuis Suite Bismarck
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Maré O - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik om met see in ore wakker te word.
Katharina W - Des 2018
Algehele gradering
Definitief nie wat ons verwag het nie.
Lees meerSeehuis Suite Bismarck se terugvoer
Hallo Katja,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwittig die eienaar onmiddellik van die situasie.
Groete,
Die Span by Langebaan Holiday Homes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom