Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1One1@Boneyard

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir 1One1@Boneyard
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Simone S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone S
Saam met vriende

Rustig, was baie lekker skoon net 'n biekie besig buite, maar het die plek geniet.

Baie netjies, skoon, plek het baie lekker geruik. Het baie gehou van die skoonmaakmiddels, die koffie, tee, melk en wyn. Sal definitely weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging en diens is goed, maar vind dit nie waarde vir geld as gevolg van klein maar belangrike details nie.

Dinge wat gepla het is dat vloerteëls los is, lakens is swak kwaliteit en paslaken is geskeur. Parkering is baie knap en ongerieflik. Indien ons voertuig 'n roof rack opgehad het sou ons nie die parkeerarea kon ingaan nie. Stortkop is baie laag en ons is nie eers 6 voet lank nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Baie goed ingerigde verblyf. Modern en stylvol. Alles en meer wat mens nodig het. Loopafstand vanaf see, wegneemetes, restaurante en ander belangrike winkels bv. apteek en "apteek". Effens klein vir n gesin, veral as die weer nie saam speel nie. Egter perfek vir 'n paartjie wat meestal net slaapplek, en basiese geriewe benodig. Kombuisie bevat als wat mens benodig sou dit nodig wees om kos te maak. Claudette die eienaar, is 'n perfeksionis met als deeglik en goed georganiseerd. Gaste selfs verwelkom met Nespresso-bederfies, lekkergoed, koffie-goed en 'n bottel wyn. Is lekker akkommodasie vir 'n jong paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R830
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 113, Boneyard Eenheid 111, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb031fc404689d2989055508e32452acf8b796a43b616e07d049e22616c94bbce2576b7915eef17bff53914c9f217cb21c9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 113 Da Gama Street Boneyard Unit 111 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038020036715 24.929592455861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem