1957 @ Morgan Bay
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
1957 @ Morgan Bay in Gxarha (Morganbaai) in die Oos-Kaap bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in 3 van die slaapkamers, en daar is 'n vierde aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n uitsig oor die see vanuit 3 van die slaapkamers waar gaste die sonsopkoms sal sien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet.
Daar is braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Lang stapsessies op die strand, voetslaan-uitstappies deur woude en pragtige klowe en valleie dra tot die gevoel van afsondering in hierdie ylbevolkte dorpie by.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmarize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink 1957 @ Morgan Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gxarha (Morganbaai) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom