Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 on 5th

The Stables
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Stables het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het verder 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien. Buite is daar 'n stoep, bankie en buitebraaigeriewe. Die eenheid is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Dit is omhein.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of ander geluide word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cottage
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is sitplek vir 6 in die eetarea en 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n glasie wyn of koppie koffie kan geniet. Daar is ook 'n braai-area onder die bome. Daar is genoeg parkeerplek en die eiendom is baie veilig met elektriese heinings, sekuriteitstrale en alarms.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of ander geluide word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Studio
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Studio is 'n rolstoelvriendelike oopplan-woonstel met 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en 'n kombuisie, asook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, eierkoker, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Daar is koffie, tee, suiker, melk, beskuit en ontbytgraan. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet of kan sit en werk op 'n rekenaar. Die eenheid het ook 'n TV met OpenView-kanale. Buite die eenheid is 'n stoep met 'n tafel en 4 stoele vir lekker kuier. 'n Klein buitebraai word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of ander geluide word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaa71d714eb629a71d741cbe362bd5d43e6dba3a35bfcc978a2ac7c6b9015078923317e85f8a05676b92955e4bef30bb34d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 19 5th Street Walkerville 1876 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.426856640476 27.947754263878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem