Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Dolphin Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 18, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

18 Dolphin Ridge is 'n seefrontdakwoonstel met 'n see- en berguitsig in Bloubergstrand.

Die strandfrontwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en dié gaste deel die aparte badkamer wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim leefarea het genoeg plek vir ontspan en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig op Tafelberg en oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Dolphin Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beach House Property Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 97

Jare op LekkeSlaap 5

Ligging

  • Otto Du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 18, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 18, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53756978bdce19ccd521338c81a2767f101e56a589493de5a9bdf2face0263ab283edaa67a22f4716f6ae848417758621196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) Otto Du Plessis Drive 18 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792478083721 18.461531720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem