@ 17 Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ina-marie P - Aug 2023
Algehele gradering
Oulike plek!
Ben S - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Ben. Julle is enige tyd weer welkom.
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, veilig, vriendelike gasvrou. Ek beveel @17 sterk aan.
Lees meerMelodie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Melodie, jy is enige tyd weer welkom.
Magda K - Jan 2023
Algehele gradering
Our host was friendly and helpful and made us feel welcome. We were very relieved that we weren't affected by loadshedding.
@ 17 Guest House se terugvoer
Thank you very much, Magda. You are anytime welcome.
Veronica K - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Innocentia M - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Fr J - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker vir 'n vinnige oornag.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou positiewe kommentaar. Jy is enige tyd weer welkom!
Charmain V - Aug 2022
Algehele gradering
5-Ster verblyf.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Charmain, ek waardeer! Julle is enige tyd weer welkom!
Baie dankie dat julle die kamers so netjies gelos het!
Hanlie E - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Hanlie,
Julle is enige tyd weer welkom.
Magda H - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Magda. Jy is enige tyd weer welkom.
Baie dankie dat jy die kamer so netjies gelos het, ek waardeer dit baie.
Nellerie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dankie dankie.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!
Charles H - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike, professionele ontvangs by 'n skoon, netjiese fasiliteit met alles wat nodig is, byderhand.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Brenden D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat julle die kamer so netjies gelos het, ek waardeer dit baie.
Reginald J - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë!
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Wian M - Mrt 2021
Algehele gradering
Nie goeie nagrus nie.
Wilna F - Sep 2020
Algehele gradering
Die plekkie was baie mooi en netjies.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd weer welkom!
Gerda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies, goed ingerigte, veilige plek.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd welkom.
Rentia B - Feb 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie Rentia, julle is enige tyd weer welkom.
Amber B - Des 2019
Algehele gradering
Friendly and accommodating hosts. Clean house.
@ 17 Guest House se terugvoer
Thank you very much, you are welcome anytime.
Stephanus S - Sep 2019
Algehele gradering
Nog van die beste wat ek nog beleef het.
Lees meer@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Salomi S - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker.
Stefan G - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige, skoon en netjiese plek naby die N1-snelweg.
Lees meer@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle by Nr 17 Gastehuis oornag het, julle is enige tyd weer welkom!
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, waardeer dit!
Danie S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker informele blyplek naby aan hoofpad.
@ 17 Guest House se terugvoer
Dis 'n groot plesier! Julle is enige tyd weer welkom!
Amanda Y - Jun 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Christel C - Apr 2018
Algehele gradering
Wow. So stylvol en prakties vir oornag. Dankie vir als!
Marthie V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
@ 17 Guest House se terugvoer
Dit is 'n groot plesier. Julle is enige tyd welkom.
Jan E - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende keuse in Bloemfontein.
Lees meer@ 17 Guest House se terugvoer
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom!
Annemarie M - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Jaco C - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Arnold C - Mei 2015
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom