Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 17 Coogee Bay Beachfront Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cathy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Het heerlik gerus en woonstel is baie luuks toegerus.

Sal enige tyd aanbeveel, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, netjiese, professionele plek. Hoogs aanbeveel vir 'n lekker vakansie by die see.

Ons kort tydjie was uitstekend by 17 Coogee Bay Beachfront. Ons is baie vriendelik ontvang en is enige hulp aangebied wat verlang word. Plek baie netjies en ons beveel hierdie plek aan enige persoon wat 'n lekker tydjie by die see wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders, ligging uitstekend.

Greg, die eienaar, het werklik baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel (blomme vir my vrou) en 'n paar soetgoedjies met ons aankoms was 'n wenner. Hy het ons ook gewys waar alles in die woonstel is en hoe alles werk. Gratis WiFi en Netflix ens. is 'n aanwins. Ek sal die woonplek werklik hoogs aanbeveel en sal beslis weer daarvan gebruik maak indien ek in daardie rigting sou gaan. Welgedaan Greg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S
Saam met vriende

Very nice place!

Very neat apartment. It had everything we needed and the location is perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Coogee Bay 17, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHiUQFmR5dZFofGW6CkUb3TH64J11RC7fzV6VWpIi8p2j2Bwsgp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Deary Lane 17 Coogee Bay, Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938341328017 28.031954150926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem