166 Cradock Street - De Kothuize
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 229
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Gerhard K - Feb 2023
Algehele gradering
A very pleasant overnight stay.
Sansie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies mooi rustig sentraal geleë het dit so baie geniet.
Elma N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige,skoon huis. Vir seker met baie goeie smaak en omgee gemeubileer. 'n Lafenis van uitrus.
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Privaat, netjies en sentraal.
Willem P - Jul 2015
Algehele gradering
Uitmuntend!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 166, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom