16 on Mountain
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
16 on Mountain is 'n selfsorgeenheid wat grens aan die eienaars se hoofhuis in Somerset-Wes. Die eenheid het 'n gedeelde ingang.
Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware het. Die kombuis lei na die sitarea wat 2 slaapbanke en 'n TV het. Daar is WiFi en lugversorging. Die leefarea lei na die skadustoep wat sitplek bied.
Daar is veilige parkeerplek en 'n gasbraai.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 on Mountain sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 on Mountain het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom