16 On Antrim
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 On Antrim is 'n moderne en privaat selfsorg-tuinwoonstel wat in Onrus geleë is. Onrus is naby Hermanus in die pragtige Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë op 'n kusstrook wat tussen die berge, riviere, strandmere en helderblou oseaan weggesteek is.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 mense en die slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond en 'n yskas. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi-toegang beskikbaar. Buite voorsien ons braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Daar's verskeie doendinge in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en swem.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 On Antrim sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Petri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 On Antrim het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom