16 Oceans Edge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
16 Oceans Edge is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van Zimbali. Hierdie huis bied 'n wegbreekplek buite die stad en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamer het ook elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n kombuis-eiland met stoele en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is, en dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Die groot stapeldeur in die sitarea lei na die pragtige stoep met braaigeriewe, sitplek en 'n swembad..
Gaste het toegang tot die privaat strand, gemeenskaplike swembadareas, kroeë, restaurante, spa-geriewe, 'n gholfbaan, tennisbane, muurbalbane, 'n rolbalbaan, sokkerveld, voetslaanroetes, visvang, wildwandelinge, wildkyk en perdry.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 Oceans Edge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 189
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 16 Oceans Edge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom