11 Umsinsi
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 Umsinsi is op Zimbali Coastal Estate geleë en is 'n elegante huis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en spog met 'n lieflike uitsig. Hierdie villa is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en bied 'n pragtige uitsig oor die landgoed.
Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Die boonste verdieping lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die woud. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom