Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Olckers

Selfsorg
11 @ Olckers B
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

11 @ Olckers B is 'n knus selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in Reebok. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek aangesien dit net 'n straat van die strand af geleë is. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n groot slaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n braai en buite-sitarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
11 @ Olckers A
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

11 @ Olckers A bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n braai, etenstafel en 'n sambreel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfe46e100161be6ea7d73539f9647b9158af9c5d55b8fc49d4794057afa8ac834174d7e5c731c0847951f6d01d5324c1846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 11 Olckersweg Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076953936496 22.173174206664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem