Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 Waterkant

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R2120 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Moet asb. nie die stoepkussings oornag, of as die weer stormagtig of winderig is, buite los nie.
Die sambreel op die stoep is nie vir sterk wind gemaak nie. Maak dit asb. toe en neem dit na binne in slegte weerstoestande.
Die rusbank in die hoofslaapkamer is nie gemaak om buite te gebruik nie. Gaste mag dit nie na buite neem nie.
Stilbaai het brakwater en gaste moet asb. gebottelde of vars water in die ketel gebruik.
Moet asb. nie die aluminium braaibakke in die skottelgoedwasser plaas nie - 'n chemiese reaksie veroorsaak dat hulle verkleur. Die vlekvrye staal bakke kan in die skottelgoedwasser gebruik word.
Die huis is nie vir troeteldiere geskik nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 118
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R4 118
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R4 118
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53993cb2db3bc66f582b6a646a6bb4772f47ae464f94dda760940e1bdff7f71c66ce65fddfcd9490cc799349d6ce21ec4cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 118 per nag (plek vir 13) 10 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.376714 21.41875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem