101 Beautiful Zimbali Suite
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
101 Beautiful Zimbali Suite is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in die Zimbali Coastal Resort geleë is. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond met 'n kookplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, banke, 'n koffietafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is op die grondverdieping wat toegang maklik maak.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat Valley of the Pools-restaurant, die Bushbuck Club, tennisbane, muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkels, kinder-aktiwiteite en trou- en konferensievenues insluit. Die oord is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by 101 Beautiful Zimbali Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Edith Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom