Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 @ Hout

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir 10 @ Hout
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Georgwin O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgwin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Was an absolute wonderful experience. Gasvryheid van eienaars tops. Ons het daarvan gehou dat daar geen TV is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Maar wat ons die meeste waardeer het is die pragtige gebed wat jul vir ons gedoen het.
Baie seen en liefde

10 @ Hout
Catelynne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catelynne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike 3 nag verblyf in die liefdes huisie.

Die wonderlikste gashere wat ons nog ontmoet het, Andrea en Johan. Hulle is so 'n vriendelike, oulike en sorgsame paartjie! Boonop is hul gastehuis onberispelik, stil, rustig en netjies. Doggo Roxy is 'n baie oulike en gehoorsame troeteldier. Kan nie meer verwag nie. Sal sonder twyfel terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe, and good value for money. Definitely a home away from home.

We had an overnight stay and wow, what an amazing place. We booked the Middle Fiddle. The apartment had everything we needed. The hosts were truly amazing. They are absolute gems. Good-hearted, warm, loving couple. I would recommend them. We will be back. The place is also close to stunning beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Thank you, Michelle. You were also so amazing, leaving everything spotless. Wishing you could have stayed longer. See you again soon!

10 @ Hout
Patrick B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend wonderlik.

Ag, van aankoms was hulle lieflik en het jou laat tuis voel. Baie baie behulpsaam. Het vir ons die beste huweliks-herdenking-ontbyt gegee. Ek was in die wolke daarmee. Hulle is die tipe mense vir wie niks onmoontlik is nie. Ons beveel hulle sterk aan as jy rusigheid soek. Jou plek om te gaan. Weer eens baie dankie vir julle gasvryheid. Dit is julle besigheid, maar ons kon deur julle die liefde in julle werk sien. Baie baie dankie. God seeninge op julle werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie, Patrick, vir jul mooi resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jul te kon bederf op jul groot dag. Sien uit om jul weer by ons te akomodeer. Vriendelike groete, Andrea en Johan.

10 @ Hout
Daniel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Besigheidsreis

Excellent.

Lovely people. Excellent service. Safe parking. Open farm style grounds. Awesome pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename verblyf oor 2 nagte. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam met inligting.

Ons het heerlik gekuier. Die bed slaap baie goed. Ons het ook bietjie inligting gekry oor die meubelstukke in die kamer. Die kuier tydens die rugby (eindwedstryd) was baie besonders gewees. Ons het tuis gevoel. Kan beslis die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Liewe Annemarie en Colin,
Baie dankie vir Jul mooi resensie. Ons het julle net so baie geniet. Kom asb weer.
Baie liefde
Johan en Andrea

10 @ Hout
Johan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige historiese huis met moderne veiligheid.

Diens was puik, kamers was groot en skoon. Ons het heel gemaklik met ons hondjie daar gebly. Andrea en haar mense was vriendelik en bedagsaam. Sal 10 @ Hout vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige atmosfeer.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Een lekker kuier ervaring geniet. Sal weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annely M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annely M
Enkelreisiger

Huis van liefde.

Die eienaar het baie mooi na my gekyk, ek het uit die hospitaal gekom en sy het my baie spesiaal laat voel, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dit was net een groot plesier. Dankbaar ek kon jou help.
Dankie vir jou mooi boodskappe en dat jy my op hoogte gehou het van jou ordering.
Liefies
Andrea

10 @ Hout
Willem V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topdiens, uitstekend.

Die gasvryheid van die eienaars is van hoogstaande gehalte en hulle is baie behulpsaam. Die kamer was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie Willem, waardeer dit opreg. Julle is uitstekende gaste. Net te kort gekuier. Hoop ons sien julle weer by ons in die toekoms. Vriendelike groete. Johan en Andrea

10 @ Hout
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek het gegaan vir 'n knievervangving, Johan het vir my gebid die volgende dag, dit gebeur nie sommer nie. Lekker wyntjie saam met hulle gedrink en die vriendelikheid loop oor. Hou so aan julle sal geseënd wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Voorwaar lekker met julle gekuier. So dankbaar ons kon saam met jou bid. Kom kuier asb weer vir ons. Baie liefde. Johan en Andrea

10 @ Hout
Elandi P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandi P
Besigheidsreis

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons is baie vriendelik ontvang. Veilige parkering en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie Elandi.
Julle is kosbare gaste.
Sal jul graag weer wil akkommodeer.
Vriendelike groete
Johan en Andrea

10 @ Hout
Levi M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levi M
Enkelreisiger

Warm welcome and superb hosting.

Kept contact even before checking for directions. Willing to go extra miles to ensure your stay in their premises and the town at large is enjoyable. They sacrificed and arranged so many plans for me to suite my activities. I highly recommend. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dear Levi,
Thank you for your kind words. You were an amazing guest; prepared to be shuffled around to accommodate me.
You are always welcome and loved having you as our guest.
Take care.

10 @ Hout
Edwin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tannie Andrea en oom Johan het ons toegelaat in hul private deel van die huis, waar hulle bly, en ons baie tuis laat voel.

As jy jou ma en pa mis, gaan kuier gerus by 10 @ Hout! Liefde, lekker gesels, gemaklike slaap en baie stories!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Goeie more Edwin,
Stem saam het so lekker gekuier. Dis altyd vir ons lekker as gaste so tuis voel in ons huis. Dit is ons doelwit om die gawe wat die Here vir ons gegee het uit te leef en almal so baie te geniet.
Ja asb kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Johan en Andrea

10 @ Hout
Susi E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Pragtige ou oorspronklike plaashuis met baie karakter. Groot tuin waar jy rustig kan rondloop of gaan sit onder groot bome in die skaduwee. Die eienaar, Johan, is baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hy het baie kennis oor die geskiedenis van die gebou, asook van die omgewing gegee en is gewillig en gretig om dit te deel. Die huis is ook binne loopafstand van winkels. Alles is gerieflik en het die nodige vir 'n lekker slaap en oornag. Baie dankie, Johan. Ek en Theunis sal jou plek aanbeveel vir al ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Wi Susi ons is so dankbaar dat julle dit by ons geniet het. Jammer ek persoonlik was nie hier nie, so jy en Theunis sal maar weer moet kom sodat ek julle ook kan leer ken. Hoop jy het volkome herstel.
Vriendelike groete
Johan en Andrea

10 @ Hout
Carol B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ‘n wonderlike tyd gehad. Selfs een aand langer gebly!

Ons het baie lekker by die gastehuis gebly! Selfs tee in die tuin gedrink!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyal J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyal J
Saam met vriende

Absolutely amazing.

The home owner kept in touch with us before arrival, when we arrived we met Andrea and her husband. They were so friendly and welcoming and they made sure that we were settled in. I cannot express enough how welcoming they made us feel and how amazing hosts they were, including Roxy. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

My dear Joyal,
It was such a pleasure to accommodate you and your friends. You made us feel so at ease from the first moment we met. Thank you for being such great guests in our home. Thank you for leaving everything in the way you found it. We are really looking forward to having you again. Much love
Andrea and Johan.

10 @ Hout
Davison M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davison M
Enkelreisiger

Awesome.

Fantastic service from Andrea, very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntando Prince M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando Prince M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the best time and learned so much in a few days from Tannie Andrea and Mr Johan. Such a wonderful lady with a very kind heart along with Mr Johan who is such a loving person.

Friendliest people I have ever met in my life! We felt so welcomed and the hospitality was outstanding. Thank you so much Tannie Andrea and Mr Johan for everything. We enjoyed our stay and the place is so marvellous. Thank you for the plants you shared with me I highly appreciate your kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, tuistelik en net lekker.

Was baie lekker om hier te bly, as ek weer in die omgewing is sal ek 100% weer daar gaan slaap. Die tannie laat jou so tuis voel, altyd bereid om te help en advies te gee oor die omgewing as jy daar is vir rondtoer. 100% aanbeveling die plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dit was heerlik om julle by my te kon he. Laat my weet wat jul meer vir veiligheid sou aanbeveel. Ligging kan ek ongelukkig niks aan verander nie.
Hoor baie graag voorstelle.
Vriendelike groete
Andrea

10 @ Hout
Wayne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Enkelreisiger

First off, this is the place to visit when traveling to the West Coast.

Andrea is just the perfect host. She welcomed me with open arms. We could not stop chatting. The service as indicated above was more than 10 stars in my view. I look forward to coming back. This venue is a gem in the making. I highly recommend 10@Hout. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dear Wayne,
Thank you very much for the kind words. You were also an amazing man who made it easy for us to have made you feel welcome.
You are welcome anytime if you are in our area or just to come and say hello.

10 @ Hout
Rozanne K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne K
Enkelreisiger

'n Huis weg van jou eie huis.

Ek is so gul ontvang en bederf. Dit is gemaklik en netjies en voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Baie dankie vir die heerlike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Liewe Rozanne
Jy was so groot vreugde in ons huis met jou borrelende persoonlikheid.
Dit maak dit dan soveer makliker om jou te kon bederf.
Danbaar dat indien jy weer die rigting kom jy vir sal kom hallo se.
Liefde groete
Andrea

10 @ Hout
Renaldo M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig amazing!

Die plekkie was lekker "cosy" en netjies. Die gasvryheid was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dit was lekker om julle by ons te kon he.
Renaldo, van jul goedere het hier agter gebly.
Vriendelike groete
Andrea

10 @ Hout
Deon N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

Beautiful, nice, cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Baie dankie Deon. Julle is twee gawe mense. Ek sal jul graag weer by ons laat kom bly.
Vriendelike groete
Andrea Geyer

10 @ Hout
Sakhiwo M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhiwo M
Enkelreisiger

Wow. 10/10. The owners were so friendly and loving.

I felt at home. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Sakhiwo, it was so nice having you here.
May you get the job you are praying for.
Greetings
Andrea

10 @ Hout
Michael J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely people. Friendly and very kind people.

They made us feel like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Michael en Marianna was so 'n plesier om by ons te kon hê. Hul vriendelikheid en mededeelsaamheid was amazing. Regtig lieflike nuwe vriende gemaak.
Weereens baie dankie vir "Blessing".
Lief julle!

10 @ Hout
Tokkie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Saam met vriende

Verskriklik lekker gekuier en gesels. Ons kon net nie wegkom daar nie. Ons het lieflike vriende gemaak.

Fantastiese huis, gasvrye gasheer paartjie. Johan en Andrea kan nie genoeg doen om hul gaste gemaklik en gerieflik te hou nie. Sal beslis weer daar aandoen. Ons beveel hierdie gastehuis met enorme gerustheid aan. Dis nou werklik huis weg van die huis. Kamers, badkamers, sitkamer, veral die tuin, die hele huis is met smaak toegerus en gemeubileerd. Elke item het sy eie storie en pas soos 'n legkaart by die ander in. Pragtig verby!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Earl Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl Z
Enkelreisiger

Great.

Hospitality and service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 @ Hout se terugvoer

Dankie Earl...
Waardeer dit opreg!!
Andrea en Johan Geyer

10 @ Hout
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtstraat 10, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb029be41a9f847b6f6e2e0792fdd921567fbffce2053abc6c0139d11491c4d12f412ee0d2f8339ddb3b89703348e284e10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 10 Hout Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.908798047657 17.989382682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem