1 P.Nutans
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
John-george D - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker.
1 P.Nutans se terugvoer
John-George, dankie! Ons is bly jy het die tyd in SA geniet en die rustige tyd met jou Ma in Danabaai gedeel. Julle is welkom terug hier by ons. Geniet die US of A! Groetnis, Seanette & Louis
Marzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig & mooi.
1 P.Nutans se terugvoer
Marzanne, julle was wonderlike gaste. Dankie vir julle terugvoer en ons hoop ons sien julle weer! Seanette & Louis
Ansie P - Des 2023
Algehele gradering
Jammer ons kon nie nog 'n nag daar gebly het nie!
1 P.Nutans se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Ansie en Herman. Julle was perfekte gaste. Hoop ons sien julle weer!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 P.Nutans, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom