- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1-On-Scott bied selfsorg-tuinsuites in 'n parkagtige tuin met baie voëls op 'n rustige erf in Somerset-Oos (KwaNojoli). Die erf is in 'n stil woonbuurt naby skole, 'n rolbalklub, kerke, skougronde en 'n kafee geleë. Die Tuin Suites is die ideale basis vir sakereisigers en toeriste, en 'n meer huislike opsie as 'n hotelkamer.
Die suites het hulle eie ingang sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil en is modern en funksioneel met 'n tikkie antiekmeubels ingerig. Elke suite het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie waar ligte maaltye voorberei kan word. Elke eenheid het ook 'n slim-TV met Netflix en basiese DStv-kanale.
Ontbyt of ontbytpakkies kan teen ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word. Bespreek dit asb. voor15:00. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink 1-On-Scott het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom