- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1-On-Scott bied luukse selfsorg-tuinsuites in 'n rustige, parkagtige tuin met baie voëls in Somerset-Oos (KwaNojoli).
Die suites het hulle eie ingang en 'n kombuisie.
Daar is 'n slim-TV met Netflix, DStv, gratis WiFi en 'n lessenaar.
Daar is braaigeriewe in die tuin, asook 'n vuurput en Weber. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf het sonkrag en rugsteunbattery wat krag aan die ligte en WiFi voorsien.
Ontbyt of ontbytpakkies kan teen ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink 1-On-Scott het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap