Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Leon E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik. Troeteldier vriendelik.
1-On-Scott se terugvoer
Dankie Leon. Was groot plesier om jou te huisves. Sal jou graag weer wil akkommodeer.
Carene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon. Veilig. Rustig.
1-On-Scott se terugvoer
Ah, baie dankie, Carene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Welkom enige tyd.
Paul S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en 'n moet in Somerset Oos!
1-On-Scott se terugvoer
Hi Paul, dit was vir ons 'n plesier, en voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom! Baie dankie vir die mooi review en bly julle is veilig tuis.
Jessica S - Feb 2024
Algehele gradering
Feels like home.
1-On-Scott se terugvoer
Thank you, Jessica - we look forward to your next visit. It was lovely hosting you and you are welcome anytime!
Adele W - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik! Hier gaan ons beslis weer bly!
1-On-Scott se terugvoer
Adele, baie baie dankie - Dis vir ons 'n voorreg om al julle reps te huisves. Sien uit na julle volgende bespreking.
Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en baie vriendelik ontvang en lekker gebly sal hulle aanbeveel.
1-On-Scott se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om julle te huisves en doen dit met graagte weer. Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Adele W - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel.
1-On-Scott se terugvoer
Adele - baie dankie vir die mooi terugvoering en dat julle by ons bespreek het. Hopelik sal julle weer binnekort hier oornag en sal vir ons 'n voorreg wees om van diens te wees.
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Die plek is nuut en het alles wat jy nodig het. Lieflike tuin.
1-On-Scott se terugvoer
hi Pieter - dit was so lekker om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer by ons bly - welkom altyd.
Hugh S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
1-On-Scott se terugvoer
Hi Hugh - dit was so lekker om julle te kon huisves. Wens julle kon langer bly. Baie dankie vir die review, word waardeer.
Elna M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike blyplekkie na 'n lang dag op die pad!
1-On-Scott se terugvoer
Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoering te gee. Waardeer dit opreg. Kom slaap gerus weer oor. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.
Wilco V - Feb 2020
Algehele gradering
Was vreeslik lekker.
1-On-Scott se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon huisves. Baie dankie.
Bly asseblief weer by ons as jy in die omgewing is.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom