@ The beach
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R780 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
@ The beach is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Astonbaai, Jeffreysbaai. Dit spog met 'n see-uitsig en bied direkte strandtoegang via houttrappe, of gaste kan 300 m na die strand toe ry.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met genoeg rakruimte, asook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke wat ook as 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste dien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die binnebraai-area het sitplek en groot skuifdeure wat kan oopmaak en dit spog met 'n see-uitsig. Die kompleks het 'n swembad, ontspanningskamer, wasgoedlyne en geriewe om vis skoon te maak.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby verskeie restaurante en Wackey Water Park.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink @ The beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom