@ The Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ The Bay is 'n lieflike woonstel in Table View en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met sitplek buite lei.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat beskikbaar is vir gaste.
Slaapplek
’n Bespreking by @ The Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jean Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom