@ The 14th Hole
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ The 14th Hole bied lieflike selfsorgverblyf op die Woodhill Golflandgoed met gehaltesekuriteit. Die eenheid is op die eienaar se perseel en is reg langs die 14de putjie op die gholfbaan.
Die eenheid het 'n slaapkamer en is geskik vir 2 gaste, maar 3 gaste is ook welkom. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitpplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n lessenaar vir sakereisigers. Die eenheid het ook lugversorging en maak van sonkrag gebruik. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste, gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.
Die Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, Wilgers Hospitaal, Cureday Klinieke en ander groot hospitale is almal binne 'n 12 km-radius. Die verblyf is ook naby verskeie winkels soos Menlyn Maine, Times Square Sun Arena and Casino en daar is verskeie hoofroetes na die N1 en N4 naby die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by @ The 14th Hole sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
- Gaste dink @ The 14th Hole het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Woodhill Golf Estate Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
- Geen kinders onder 18