@ Lloyds
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerstraat 28A, Talia Wonings-kompleks, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Lloyds is 'n stylvolle, skoon en gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ermelo. Daar is 'n rugsteun-kragstelsel vir beurtkrag. Die woonstel is ingerig vir kort en langer verblyftydperke.
Dit het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat braai met 'n vuurput waar gaste langs die vuur kan kuier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Groblerstraat 28A, Talia Wonings-kompleks, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink @ Lloyds het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerstraat 28A, Talia Wonings-kompleks, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom