À La Mer
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike en selfsorg-woonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die dorpie staan bekend vir sy uitsigte, visvanggeleenthede en die Kaap Agulhas-vuurtoring. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat van die stad wil ontsnap.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte toilet met 'n wasbak, 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea met alle DStv-kanale en 'n kluis. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die huis het WiFi en 'n TV met DStv.
À La Mer is naby die strand, getypoele, die vuurtoring, verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by À La Mer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink À La Mer het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom