Villa Laluna Nera
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 250R3 825 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Laluna Nera is 'n eksklusiewe en veilige Toskaanse-styl villa in die prentjiemooi en historiese Vredenburg. Langsaan Vredenburg sal jy Langebaan, Paternoster en St Helenabaai aantref. Dit is rustig en stil en ideaal geleë in die inkopie-deel van die dorp, slegs 10 minute se ry vanaf al die omliggende vissersdorpies.
Die pragtige selfsorghuis het 'n omsetter en 4 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is ook 'n aparte eenslaapkamerwoonstel en die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort of albei. Die huis spog met 'n pragtige en volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof-eiland en kroeg en 'n privaat tuin vir elke kamer. Die kombuis maak oop op 'n groot vermaak-area met 'n swembad, patio, braaigeriewe en pizza-oond van klip. Daar is satelliet-TV en WiFi. Die perseel is veilig met elektriese omheining, persoonlike, afstandbeheerde toegang en privaat parkeerplek. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer maak oop na buite met Franse deure.
Daar is 'n kaggel, wasmasjien, tuimeldroër, parkeerplek op die perseel asook sjampoe en ander bederfies. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring. Van die ekstra sekuriteitsmaatreëls sluit die volgende in: rookalarms, noodhulpkissie en brandblusser, elektriese omheining en persoonlike afstandbeheerde toegang asook privaat parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Laluna Nera sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Luna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Jaar gelys 8
Ligging
- Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Laluna Nera het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom