Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

White River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in White River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 224 resensies.

Witrivier

27 on Pinehurst

"Die dorp van Witrivier het verskriklik baie wat in hulle guns tel. Dis reg langs Nelspruit, wat op sy eie 'n wonderlike stad is, maar ver genoeg uit om 'n rustige wegbreek te kan geniet. Dis omtrent 30 min se ry van die Kruger Wildtuin af, wat altyd 'n wenner is, maar het tonne ander buite-aktiwiteite in die dorp self om te gaan geniet (markies; gholf; damme om in te swem, vis te vang, en te roei; ens). Hierdie dorpie verdien om op elke persoon (plaaslik en internasionaal) se "bucket list" te verskyn."

Witrivier

Hotel 247

"The environment is safe."

Witrivier

Heuglins

"Sentraal geleë."

Witrivier

Kruger's Guest House

"Agteruit gegaan vandat ek laas in 2018 daar was."

Witrivier

Hide Away

"Ideal stop-over for Kruger or a base to visit the surrounding area."

Witrivier

Greenway Woods Resort

"Pragtige skoon dorp."

Witrivier

The Whistling Duck Nest

"Lekker sentraal met vele dinge om te doen en nog meer besienswaardighede in die omliggende gebied."

Witrivier

7 Saint Andrews

"Love White River for leisure but also work."

Witrivier

WildSide

"Close proximity to Kruger National Park Numbi gate. "

Witrivier

Klipkopje Guest Cottage

"I am just happy."

Witrivier

The Whistling Duck Nest

"Witrivier is 'n juweel van 'n dorp, met baie plekkies om te besoek."

Witrivier

Kruger's Guest House

"I wonderful place to be. With cool weather. "

Witrivier

Stille Woning Boutique Hotel

"Dit was 'n goeie ligging vir oornag, maar ek sal nie enige rede insien om langer as 'n nag te spandeer nie."

Witrivier

Longmere Cottage

"Stil, rustige dorp en sentraal geleë."

Witrivier

Mullberry Guest Room

"'n Skoon dorpie."

Witrivier

7 Saint Andrews

"Pragtig en vriendelike stad."

Witrivier

Pinehurst Place

"It is a charming town with so much to see and do - always great to visit the town."

Witrivier

Monkey Thorn Guest Lodge

"' n Hoogtepunt in Witrivier is 'n besoek aan die bekende pottebakkers, Esra en Anton Bosch se afsonderlike studios. Die welige inheemse plantegroei maak voëlkyk ook 'n plesier."

Witrivier

Klipkopje Guest Cottage

"Beautiful area. Good central location for fishermen/woman."

Witrivier

KU DE TA B&B

"Ook 'n goeie oornagbestemming op pad na die Kruger Nasionale Park."

Witrivier

The Roaches

"A lovely town with everything you need on the way to Kruger National Park. "

Witrivier

7 Saint Andrews

"We were only there for the afternoon but visited Castlebridge Shopping Centre - the unexpected highlight was discovering the motor museum."

Witrivier

Stille Woning Boutique Hotel

"Puik omgewing, baie om te sien. Natuur voel lewe, iets van als."

Witrivier

Stille Woning Boutique Hotel

"Nice and central and less hectic than Nelspruit."

Witrivier

Klipkopje Guest Cottage

"Witrivier is pragtige klein dorpie met alles wat mens vir alledaagse leef nodig het. Nelspruit is net 'n paar kilometers weg sou mens groter winkels wil besoek. Die Panoramaroete en al sy toeriste aanloklikhede is naby."

Witrivier

The Whistling Duck Nest

"Die middedorp verval plekke soos Casterbridge is uiters aangenaam."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem