Indien jy Wilkeville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wilkeville.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkeville Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkeville accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wilkeville akkommodasie
Bladsy 2 - 3 lekke plekke om te bly
Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is ...
Van Bruggen Inn is 'n lieflike, knus kamer op die bestuurder se perseel in La Hoff, Klerksdorp. Dit is ideaal vir r...
Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasilitei...
AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons g...
The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvoll...
Acacia Guesthouse word deur akasiebome omring en bied gerieflike oornagverblyf naby die middedorp in die hartjie va...
Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is idea...
La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit i...
Innikoelte is in Klerksdorp geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en slaapple...
Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van...