Geverifieerde Resensie
Wilderness Heights
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness Heights bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
"Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi."
Wilderness Waters Boutique Suites
"Ek reis baie en die standaard van WW is baie hoog. Dankie weereens."
Hakuna Mtata
"One of the best hidden beaches is Victoria Bay and the restaurant (Vicky's) there, is awesome and vibey."
Mont Fleur
"Wat 'n asemrowende uitsig en lus vir die oog om te beleef en te geniet. VIVA Wilderness Heights."