Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Villiers

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Villiers bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 40 resensies.

Villiers

Naguiltjie B&B

"Sal weer daar oorbly."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Oulike dorp. Mooi huise. Herinner aan my kinderdae toe die Rivieroord mar nog 'n klein plekkie was. Dit is net so jammer dat soveel besighede van toentertyd nie meer bestaan nie. Sal graag 'n huis in Villiers wil koop vir aftrede."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Villiers lyk asof hy stil gaan staan het in tyd. Dit is 'n stil dorpie met vriendelike mense."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Klein netjiese dorpie."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Baie mooi uitsigte, ideale plek om te oornag oppad see toe. Vriendelike dorpie met oulike beeste wat in die strate en erwe lê."

Villiers

Die Hoek Huise

"Dit is die ideale gastehuis om te oornag op pad Durban toe of selfs om 'n paar dae oor te bly en die res van die omgewing te gaan verken. Rus vir die siel."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Baie gerieflik as 'n oornagplek."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Villiers is an interesting place, just off the main highway."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Glo nie dis 'n plekke wat regtig beskou kan word as 'n toeriste-bestemming nie. Te afgeleë asook te min besienswaardighede. Plek vir mense wat hou van rus en stilte, ons persoonlik hou baie daarvan, maar glo nie dis die meeste mense se "cup of tea" nie."

Villiers

Naguiltjie B&B

"Pragtige dorpie, veral as jy belangstel in argitektuur. Pragtige ou sandsteengeboue teenaan die rivier, 'n slapende juweel."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 40
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem