Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 10 - 98 lekke plekke om te bly
River House is 'n knus huis op die oewer van die Bergrivier in Velddrif wat gerieflike selfsorgverblyf bied, en is ...
Marina Point - Port Owen is 'n tripleks in 'n veilige kompleks aan die Bergrivieroewer in Port Owen. Die huis deel ...
Port Owen Home bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreek op die marina by Port Owen in ...
Strand Nessie bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Laaiplek in Velddrif. Dit is ideaal vir 'n wegbree...
Hoopoeshoek is 'n lieflike huis in die kusdorpie Velddrif. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal...
Port Owen East Basin Accommodation is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Velddrif aan die Weskus. Dit is ide...
Holiday Beach House bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Laaiplek, Velddrif, en dit spog met 'n ononderbroke ...
Harder en Springer bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas 12,3 km van Velddrif af. Ontsnap uit die stad en kom genie...
Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie verblyf is ...
L'Ermitage Quagga Lodge skuil op die oewer van die Bergrivier net buite Velddrif op die Kaapse Weskus. Hier sal gas...