Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Valley Of 1000 Hills

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of 1000 Hills bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 175 resensies.

Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Anvil Stud Cottages

"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."

Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon Bed and Breakfast

"Baie aangename plek en lekker naby aan die snelweg met baie vinnige roetes."

Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Southey House

"Kloof is 'n baie mooi en veilige area."

Hillcrest Park, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Fawncastle Estate

"Daar is 'n lekker verskeidenheid winkels in die omtrek sowel as eetplekke wat dit baie gemaklik maak."

Gillitts, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Grassroots Bed and Breakfast

"The only negative thing about Gillitts is the fact that you have to drive a distance to get to some shops or restaurants, but otherwise the suburb is clean and very well maintained and a safe place to be."

Gillitts, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

York House B&B

"Safe, with lots of shops nearby to shop from."

Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Collingwoods Guest House

"Baie sentraal en pragtige natuur - lyk of dit besig is om te verdwyn. Moet nie te veel uitbrei nie."

Gillitts, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

York House B&B

"Netjiese en veilige plek om bietjie rustig te kan wees."

Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Lindisfarne B&B

"Baie sentraal en ook naby Durban."

Gillitts, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

York House B&B

"Goed geleë langs "1000 hills" vir toeriste toeganklikheid."

Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Madadeni Retreat and B&B

"Kloof is 'n mooi plek rustige omgewing."

Alverstone, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Anvil Stud Cottages

"Baie goed gelee sou jy 1000 Heuwels besoek of een van die ander toeristebestemmings in die omgewing."

Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon Bed and Breakfast

"Ons was in Kloof vir besigheid en het die area baie skoon, netjies en 'n plesier gevind om in rond te reis. Die verkeer na Durban se middestad is nogal besig en dis nodig om maar 'n paar minute vroeër te ry."

Assegay, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Lindisfarne B&B

"Die Saterdagoggend vlooimark was die beste wat ons in 'n lank tyd besoek het. Sal dit aanbeveel."

Assegay, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Phezulu Safari Park

"Friendly people, quaint and interesting shops."

Assegay, Vallei Van 'n Duisend Heuwels

Phezulu Safari Park

"A little peace of heaven. So much to see and do while escaping from life's hectic demands."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem