Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Three Sisters

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Three Sisters bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 54 resensies.

Drie Susters

Skietkuil Holiday Farm

"Hartsmense! Hou so aan."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Die Karoo het nie woorde nodig nie. Die Karoo spreek vanself. "

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Die rustigheid daar is aanvoelbaar en word dit nie verniet 'n gaste plaas genoem nie. "

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Drie Susters is maar bietjie warm in die somer, ahoewel ons gelukkig op 'n koel dag daar was. Omgewing is wonderlik pragtig."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Baie mooi in die Karoo."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Travalia maak 3 susters die moeite werd."

Drie Susters

Skietkuil Holiday Farm

"Wonderlike Karoo ervaring."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Nie daarvan gebruik gemaak nie."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Altyd skoon en netjiese dorp."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Streng gesproke is Drie Susters in die middel van nêrens. Dit sal goed wees as Travalia meer kan doen om interessanthede van die omgewing onder besoekers se aandag te bring, veral vir mense wat nie net oorslaap nie, maar meer van die Karoo wil sien en weet. "

Drie Susters

Desert Dew Guest House

"Karoo - wat meer kan 'n mens sê."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Kan dalk uitbrei, want die plekke is al 'n jaar voor die tyd vol bespreek."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Ek moet sê die wind waai altyd daar en is 'n heerlike lafenis."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"'n Toeristebestemming sal beslis 'n pluspunt wees. Ons wat van die Vrystaat af kom soek soms 'n oorslaap plek veral as ons saam met bejaardes reis. Hierdie is die ideale plek."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Het laat daar gekom en vroeg weer verder gereis."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Drie Susters is maar net 'n kruispunt van paaie, maar dis 'n haalbare afstand om te ry vanaf Pretoria. Die "Drie Susters" (berge) is natuurlik 'n foto werd! Daar is ook 'n goeie vulstasie met alle geriewe."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Pragtige plek, wonderlike bergformasies."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Baie dankie aan Travalia wat aan ons 'n onvergeetlike naweek verskaf het."

Drie Susters

Travalia Guest Farm

"Perfekte oorslaapplek as jy op pad is van Pretoria na Kaapstad."

Drie Susters

Skietkuil Holiday Farm

"Gerieflike oornagplek op die roete na die noorde."

Drie Susters

Skietkuil Holiday Farm

"Baie mooi omgewing."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 54
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem