Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Tankwa Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 71 resensies.

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"They must do something about the roads. Guests will stop visiting if they do nothing. Or at least not come back a second time. The roads are disgusting. The only way to travel is fast so that you do not get rattled to pieces. If you do that you are speeding and a danger to animals. So by having bad roads they are encouraging people to break the law and endanger animals. Everybody speeds, including the staff. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"I love visiting and exploring Tankwa. I have not managed to find any comprehensive maps of the area. There are so many tracks to explore."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Die natuurskoon en stilte van Tankwa is ongelooflik en iets wat jy moet beleef."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Baie mooi, net jammer oor droogte. Kan dalk net paaie meer instand hou. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Stilte, vrede en pragtige sterre."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Ongelooflike ervaring, die natuurlewe in die dorre omgewing was verrassend."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"A little lacking in game, although we did spot several eland. But the spectacular views more than made up for it."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"'n Baie spesiale park! Glo dit sal baie mooi wees as dit 'n goeie reënseisoen is, maar andersins moet jy regtig 'n liefhebber wees van die "kleiner" dingetjies in die natuur!"

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Ons het, soos vele ander toeriste, een aand in Tankwa deurgebring, ons by die uitstekende Gannaga Lodge. Dit was 'n groot fout om net een aand hier oor te bly! In die Tankwa moet jy nie aan tyd gebonde wees nie. Die Tankwa is 'n tydlose omgewing wat as sulks geniet moet word. My volgende besoek sal definitief daarop ingestel wees om die Tankwa se ongerepte natuur, skoonheid en rustigheid wyer te ervaar en baie meer geniet."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Baie mooi natuur. Daar is min om te sien as dit by diere kom, maar die omgewing en natuur is ongelooflik. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Tankwa Guestfarm

"Dis 'n wye wêreld, maar mooi en uniek soos geen ander plek op aarde nie. Hier in ons pragtige land is alles."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 71
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem