Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Tankwa Karoo
4.6/5
volgens 71 resensies

Lees regte resensies van Tankwa Karoo van 71 geverifieerde gaste.

Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa Karoo akkommodasie

Bladsy 11 - 97 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Tankwa Karoo
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense

Klipkraal- Langverwag House is langs die R356 en bied lieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 3...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense

Kromrivier Cederberg Park is in die hartjie van die Sederberge, 62 km buite Clanwilliam en bied verblyf in netjiese...

Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Perdry
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense

Klipkraal

Selfsorg in | Sutherland, SutherlandNoord-Kaap
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense

Klipkraal is op 'n Karoo-plaas net 6 km vanaf Sutherland langs die R356-roete geleë en op die pad na die Suider-Afr...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R12 150
per nag, vir 9 mense

Kromdrif is 'n selfsorghuis vir 9 gaste op 'n werkende plaas 3 km vanaf Middelpos. Dit bied 'n rustige wegbreekplek...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R12 150
per nag, vir 9 mense

Vanaf
R292
per nag, vir 2 mense

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie is op 'n plaas sowat 35 km buite Op-die-Berg in die mooie Koue Bokkeveld geleë. Dit...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R292
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Heiveld Farm Cottages is op 'n vrugte- en groenteplaas in die bekende Koue Bokkeveld geleë. Heiveld Farm Cottages i...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense

Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense

Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy bergreeks wat uit Sederbergsandst...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf R6 800
R6 800 R6 120
per nag, vir 8 mense

Boplaas Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en lie...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf R6 800
R6 800 R6 120
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 385
per nag, vir 8 mense

Little Eden at Buffelspad is 'n afgeleë stukkie paradys in 'n natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die Klein Koue ...

Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Begeleide Wandelpaaie
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 385
per nag, vir 8 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem