Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suid-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suid-Kaap akkommodasie
Bladsy 9 - 28 lekke plekke om te bly
Knysna Forest View is ’n selfsorg-vakansiehuis op ’n landgoed in die hartjie van die bekende Knysnawoud, slegs 7 km...
Kula Malaika Foundation Farm Village bied 'n selfsorgkothuis en Wendyhuis-slaapsale op die Sewe Passe-pad, net 16,3...
Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis id...
Pezula Martingale Delight - MG10 is 'n bekoorlike drieslaapkamerhuis met 'n see-uitsig op die Pezula Golf Estate in...
Cloud 9 Holiday Home is op 'n plaas van 4 hektaar ongeveer 7 km vanaf Knysna geleë. Dit is 'n luukse selfsorghuis w...
Cloud 9 Self-catering container is op 'n plaas van 4 hektaar ongeveer 7 km vanaf Knysna en is 'n rustieke, moderne ...
Geniet die vrede en rustigheid van Eastford Natuurreservaat met 'n oorvloed fauna en flora wat panoramiese uitsigte...
Pirates View Knysna is 'n lieflike eenheid op die grondverdieping wat deur die woud, see-uitsigte en af en toe wi...
Nature Reserve Hideaway is 'n bekoorlike woonstel op 'n privaat natuurlandgoed en spog met 'n privaat ingang op die...
Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Di...