Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suid-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suid-Kaap akkommodasie
Bladsy 3 - 28 lekke plekke om te bly
Zebra Farmhouse is op 'n kommersiële plaas geleë waarop die Van der Westhuysen-gesin al vir 7 generasies boer. Dié ...
Eagle Falls Country Lodge is in Uniondale geleë. Gaste kan lekker ontspan of buitelugdoendinge soos voetslaan, abse...
Die Langkloof Gallery And Sculpture Garden is op 'n pragtige vrugte- en skaapplaas in die Klein Karoo, naby Unionda...
Belle-Vue Farm Accommodation & Tours skuil tussen die prentjiemooi berge en vrugteboorde van die Langkloof in die W...
Kammanassie Farmstay is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas 40 km buite Oudtshoorn. Die plaas vorm deel van die ...
Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoo...
Renewal Retreat Poplar Cabins and Camping bied bekoorlike selfsorgverblyf, in Distrik Uniondale. Dit bied pragtige ...
Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskl...
Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheu...
Angie's G-spot is in die prentjiemooi dorpie De Vlugt aan die onderkant van die Prince Alfredpas op die R339 geleë....