Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 656 resensies.

Stilbaai

Wegkruip Stilbaai

"Dis ons toekomstige aftree-dorpie. Een woord som Stilbaai die beste op en dit is: amazing! "

Stilbaai

Die Hoekhuis

"Baie mooi plek en ons kan dit aanbeveel."

Stilbaai

Die Hawehuis

"Baie mooi en doodstil buite seisoen."

Stilbaai

Suidenrus

"Baie lekker vakansiedorp. Ons het regtig baie lekker gekuier en gerus."

Stilbaai

Die Hoekhuis

"Very neat and tidy village. "

Stilbaai

See-Struis

"Hierdie is 'n pragtige, skoon dorpie!"

Stilbaai

Osler Place

"Very peaceful and tranquil."

Stilbaai

Muir Holiday Flats

"Lovely coastal town."

Stilbaai

Die Hawehuis

"Once you have visited Stilbaai you will be back."

Stilbaai

Ankergooi

"'n Pragtige, stil dorp."

Stilbaai

Bellevue Resort - Unit 10

"Dit is 'n mooi en skoon dorp met die nodige geriewe. "

Stilbaai

Crawford's Croft

"Vir 'n rustige en veilige familie vakansiebestemming is dit uitstekend."

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Die plek om te wees!"

Stilbaai

Crawford's Croft

"Wonderlik! Wil weer gaan. "

Stilbaai

3 Bito Close

"Baie om te doen. Bitter baie mooi!"

Stilbaai

Bird's Nest

"Stilbaai is die pragtigste dorpie, dit was my eerste keer wat ek die dorpie besoek het, ek sal môre daar kom bly! So pragtig en die strande so skoon en lieflik. Ook Jongensfontein is so mooi, deel van die dorp!"

Stilbaai

17 Lappiesbaai

"Baie netjiese, rustige en veilige omgewing."

Stilbaai

Casa Bella Stilbaai

"Daar moet 'n plek oopmaak wat lekker seekos kan verkoop en ook meer sushi. Anders is Stilbaai 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Dorp is mooi skoon en so ook sy strande."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Stilbaai is wonderlik en ons hoop om weer daar te kan kuier."

Stilbaai

See-Struis

"Wonderlike bestemmimg met mooiste natuurskoom, goeie gholfbaan, oulike winkeltjies en lekker koffiewinkels."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Stilbaai as 'n dorp was 'n aangename verrassing. Ons het dit baie geniet. Al die kwaliteite van 'n kleinerige doprp, maar met al die winkels en ander geriewe wat mens nodig het."

Stilbaai

Mullers Place

"You feel safe and secure in Stilbaai."

Stilbaai

Cozy Corner

"Stilbaai is 'n wonderlike wegbreekplek, met die mooiste strande en heerlike rivier en stapplek en fynbos en wat jou hart ook al begeer. Geen wonder mense tree al hoe meer daar af nie. Die vriendelikheid van die gemeenskap was opvallend en ek het oral veilig gevoel. Meer ideaal sal 'n mens moeilik vind. Ek sal volgende keer net langer bly en die res van my reis korter maak. "

Stilbaai

3 Bito Close

"Fantasties."

Stilbaai

Die Hoekhuis

"Een van die mooiste plekke, pragtige strande en maklik bereikbaar. Die lagoon lekker veilig en vlak by tye, lekker speelplek vir die kinders. Die dorp het pragtige winkelsentrums en is skoon en baie veilig."

Stilbaai

Hibiscus House

"Baie rustige plekkie. "

Stilbaai

Osler Place

"Ek is mal oor Stilbaai. Sal definitief weer kom besoek."

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Very clean beaches."

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Stilbaai is 'n lieflike dorpie en die strand was een van die beste tot dusver. Ons het die strand en klein eetplekkies vreeslik geniet en het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"

Stilbaai

Die Nessie

"Pragtige, veilige plek. Dorp baie skoon en netjies. Hou dit asseblief so!"

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem