Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mama Mia @ Charlotte House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mama Mia @ Charlotte House is in Stilbaai geleë en grens aan Skulpiesbaai Natuurreservaat. Die wandelroetes deur die melkhoutwoude lei gaste tot by die ongerepte Skulpiesbaaistrand en oeroue viswywers.

Mama Mia @ Charlotte House bied 4 selfsorg-eenhede en het altesaam slaapplek vir 8 gaste.

The Sea View Apartments het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. Die kamers het ook 'n TV, DStv en 'n privaat braai.

Die studio-woonstelle het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. Die kamers het ook 'n TV, DStv en 'n privaat braai.

WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek in die doodloopstraat. Tee en koffie is gratis. Ontbyt word bedien vir 'n aanvulling indien gaste dit benodig.

Mama Mia @ Charlotte House is 1 km van die getyriviermonding, 5 minute se stap van die strand, klein vissershawe en ou visvanghawe af. Die Stilbaai-gholfbaan met 9 putjies is ook naby.

Die gastehuis het sonpanele, en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Mama Mia @ Charlotte House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 8

Ligging

  • Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mama Mia @ Charlotte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDFhZGExLWJiNzQtNGFlMC04NjEyLWUxYjMyYzI1YTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 27 Weideman Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.386871261515 21.418463587761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem