Geverifieerde Resensie
Central Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Central Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 387 resensies.
Estcourt, Sentraal Drakensberge
Old Beacon Hill"Het maklik reggekom met inkopies vir die aand. Sal ook weer aandoen by Eskort se vleisverkope; goeie pryse!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self Catering Accommodation"Beautiful scenery and so much to see and do."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Accommodation"Ons uitsig vanuit die Birdsong Cottage was droomagtig en ons kon sit en staar na buite vir die hele week, maar daar was egter so baie om te doen in die vallei, dat daar baie min tyd vir droom was. Van Westline Aviation se sjampanje stop met hul helikopter bo op die berg, tot die opwindende Drakenspeak Zip lining combo met die kinders (3 en 5 jaar) was definitiewe hoogtepunte. Selfs abseiling is aangedurf. Die "Birds of Prey" se opvoedkundige vertoning by Falcon Ridge kan ook aanbeveel word. Natuurlik was die Drakensberg Seunskoor konsert ook van die hoogtepunte wat ons nooit sal vergeet nie. Birdsong Cottage was binne 15 min se bereik van al die aktiwiteite. Die Valley Bakery was ons gunsteling plekkie om te eet, met vars croissants en hope speelplek vir die kinders."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self Catering Accommodation"We had a great hike up to the Nandis Falls and loved our visit to Falcon Ridge."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self Catering Accommodation"Absolutely magnificent. The scenery is amazing."
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Wild Berry Guest Farm"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self Catering Accommodation"Dit is die mooiste vallei in die wêreld. 'n Skoonheid wat jy nie kan beskryf nie. Eet by die plaaslike koffiewinkel, gesels met die plaaslike mense, leer die vallei ken. Dis enig in sy soort en as dit in jou bloed is, kom jy terug en terug. "
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Cottages Nr 9"Beautiful area with lots to do. Despite the rain and grey weather we had a lovely time and would love to come back."
Estcourt, Sentraal Drakensberge
Old Beacon Hill"Estcourt self is nou nie eintlik iets nie, maar die omgewing het baie mooi en lekker plekke."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Acorn Cottages"Heel mooie landschappen en prima omgeving om te hiken en fietsen. Ondanks de regen te weinig water om te raften."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Cottages Nr 9"Het al verskeie male in die omgewing vakansie gehou, en dit baie verfrissend beleef. Ideale omgewing om na besige jaar weg te kom en weer vars asem te skep in pragtige natuur. "
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Acorn Cottages"Hier is soveel aktiwiteite dat ses dae heeltemal te min was om by alles uit te kom."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"Een van die juwele in die Drakensberge."
Estcourt, Sentraal Drakensberge
Old Beacon Hill"Die ideale plek waar die person wat in die geskiedenis belangstel baie het om te sien."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self Catering Accommodation"Absolutely beautiful!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Uitstekende bestemming vir toeriste!"
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Wynnholme Stud"Dis 'n pragtige bestemming om te besoek. Ek gaan weer Oktober vakansie die area besoek. 'n Naweek is net te kort gewees."