Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sannieshof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sannieshof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 10 resensies.

Sannieshof

Fairydust Guest House

"It is a beautiful place. Worth the money."

Sannieshof

Pumba's B&B

"Not really much on offer in Sannieshof itself - more of an overnight place."

Sannieshof

Pumba's B&B

"Sannieshof, die dorp self is ongelukkig in erge verval. Die paaie is so sleg van die slaggate, jy moet tot stilstand kom en stadig daardeur gaan. Ongelukkig veroorsaak die munisipaliteit se slegheid dat die besighede in Sannieshof inkomstes verloor deur toeriste wat nie weer sal terugkeer as gevolg van die instandhouding wat nie gebeur nie. Vullis is orals op die strate. Lyk regtig sleg."

Sannieshof

Fairydust Manor

"Town has too much gravel."

Sannieshof

Fairydust Manor

"Although we didn't stay and visit, Sannieshof appeared to be a nice place."

Sannieshof

Pumba's B&B

"Nie veel om te sien nie."

Sannieshof

Fairydust Manor

"The only complaint is that it turned out to be a truck stop for 2 trucks. Noisy for a short while, but quietened down thankfully."

Sannieshof

Leeukuil Farm Lodge

"Wonderful stay and incredible service received from Janet and all."

Sannieshof

Leeukuil Farm Lodge

"Baberspan is nie ver van Sannieshof af nie. Indien jy in voëls en fotografie belangstel, is dit werklik 'n besonderse plek om te besoek."

Sannieshof

Fairydust Manor

"Sannieshof is not a travel destination as such. It is good to drive through to experience the place, but that is all."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem