Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Potchefstroom
4.1/5
volgens 931 resensies

Lees regte resensies van Potchefstroom van 931 geverifieerde gaste.

Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom akkommodasie

Bladsy 11 - 143 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)

Acorn Lodge and Skydeck bied gerieflike verblyf in Potchefstroom. Die lodge is naby Noord-Wes Universiteit 'n Moo...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Kroeg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)

Paneka is 'n wonderlike gesinshuis wat op die eienaar se perseel geleë is, 65 km van 'n klein plaasdorpie af met di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis ...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Kraal Glamping Lodge is 'n versteekte juweel in die berge in Noordwes, ongeveer 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Sunset Manor Guest House is 'n luukse, nuwe gastehuis in Potchefstroom. Dié herehuis kry sy naam by die beeldskone ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)

Anne's Place is in Van der Hoffpark. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat privaat wil wees, of dit nou 'n sak...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)

Shallow Pig Cottage is op 'n klein werkende plaas geleë, net 11 km buite Parys en 30 minute se ry van Potchefstroom...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Road Lodge Potchefstroom bied gerieflike verblyf en 'n besoek aan hierdie universiteitsdorp in die Noordwes hoef be...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Royal Tree Gastehuis is in Potchefstroom en bied gerieflike, verwelkomende verblyf aan gaste. Met sy stylvolle en m...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem