Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 6 - 47 lekke plekke om te bly
Last Word Kitara is 'n luukse wildlodge op die oewer van die pragtige Klaserierivier, langs die Krugerwildtuin. Dit...
Ivory Wilderness River Rock Lodge is in die hartjie van die Klaserie Privaat Natuurreservaat. Die reservaat deel gr...
Matlatsi Tented Lodge is in die Groter Krugerwildtuin, en deel ’n grens sonder ’n heining met die Krugerwildtuin. ...
Abelana River Lodge is 'n stylvolle lodge in die Abelana Wildreservaat, net 24 km buite Phalaborwa. Hierdie Groot 5...
Makumu is 'n luukse, privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in H...
Simbavati Camp George is 'n eksklusiewe wegbreek in die natuur en spog met 'n natuurlike tuin wat 'n oase tussen di...
Simbavati Amani is in Hoedspruit, Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir skilderagtige roetes, en ikoniese besienswa...
Vanya Safari Camp is in die Bosveld en bied selfsorg-verblyf aan 10 gaste net 24 km buite Gravelotte. Verblyf is ...
'n Privaat selfsorg-villa om die vryheid van die Afrika-bosveld te ervaar. Simbavati Homestead bied die beste van b...
Maninghi Lodge is in die Noordelike Parsons-deel van die Balule-wildreservaat in Hoedspruit, wat lei na die Krugerw...