Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namibië.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Namibië akkommodasie
665 lekke plekke om te bly
OceanLife Accommodation is in die kusdorpie, Lüderitz, Karas. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en o...
Lüderitz Nest Hotel is reg teen die rotse en see geleë. Die seefront-ligging bied 'n privaat getystrand en jetty wa...
UrbanLife Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, sowat 600 m vanaf verskeie ...
21 Dunes Camping verwys na die 21 rooi duine op 'n wild- en skaapplaas in die Kalahari in die suidooste van Namibië...
Moon Landscape Self-Catering bied sakpas oornagverblyf net 20 km buite Swakopmund. Daar is 2 ruim kamers wat slaap...
17 @ Springbok het 'n aparte ingang en is sentraal in 'n rustige woonbuurt in Windhoek geleë, slegs 2 km van Grove ...
Sapphire At 54 Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf wat sentraal in Klein Windhoek geleë is. Die verblyf i...
The Farmhouse Boutique Guesthouse bied 'n gastehuis, koffiewinkel, kroeg, biertuin, masseersalon en aandenkingswink...
Lalandi 14 is 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die see en is in Lalandi-kompleks in Langstrand geleë. D...
Tree Top View Selfsorg is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Windhoek en bied die perfekte oornagv...