Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

MeTime Guest house & Self catering

"'n Pragtige omgewing met 'n mooi see."

Mosselbaai

Die Dolfyntjie

"Baie pragtige omgewing met baie om die lyf."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 7

"Kuier altyd lekker in Mosselbaai!"

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is ongelooflik mooi."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Don't just drive by, stop in and you are bound to be rewarded with a medley of surprises, amazing views, a vibrant long history in museums, archeological sites and places of interest and a host of activities. A great variety of restaurants bars and places to eat or have a good coffee."

Mosselbaai

Alikreukel 44

"Verskeidenheid aktiwiteite vir kinders en volwassenes. Pragtige strand en heerlik vir swem."

Mosselbaai

Jolienselfsorg

"Altyd die beste."

Mosselbaai

252 Pinnacle Drive

"Gaan nog baie daar gaan kuier. Kos uitstekend orals. Diens en waarde vir geld. Pinnacle Golf is mooiste in die wereld."

Mosselbaai

Ellis Self-catering 3

"Een van die pragtigste plekke langs die see."

Mosselbaai

Die Dolfyntjie

"Great place, decided to stay here."

Mosselbaai

Treklaer Lodge

"Great place."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Beautiful town, very friendly residents and shop owners."

Mosselbaai

La Palma C12

"Lekker aandeter geniet by Café Gannet. Puik restaurant, sal weer kom besoek. Mosselbaai Golf baan, fantasties. Definitief weer kom speel. Vriendelik personeel en puik diens."

Mosselbaai

Kloofsig505

"Mosselbaai kan jou langer as 'n week besig hou met al sy besienswaardighede!"

Mosselbaai

Pinnacle Point Golfer's Villa

"Baie teleurgestel omdat die munisipaliteit nog nie die Poskantoorboom beskikbaar gestel het vir besoekers nie. Dorp mooi skoon."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Fantastiese plek met so baie om te doen dat selfs tieners nie verveeld geraak het nie. Eetplekke was definitief waarde vir geld."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Ongelukkig was heelwat van ons geliefde plekke toe weens Covid, wat teleurstellend was, maar dit is niemand se skuld nie."

Mosselbaai

Estoril Villa 72

"Always loads to do from adventure to leisure and close to George, Groot Brak and other day outing destinations."

Mosselbaai

Diaz at 18

"Altyd ons gunsteling-vakansiebestemming."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Hartenbos is so naby om te ry ook! Dis 'n bonus!"

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Baie interessante plekke om te besoek. Jammer dat party plekkies toegemaak het met lockdown. Sal nog steeds Mosselbaai weer besoek."

Mosselbaai

Hartenbos Bydiesee

"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Daar is so baie besienswaardighede en baie veilig."

Mosselbaai

Kango 25

"My kids se gunsteling."

Mosselbaai

@ 11

"Mosselbaai bly maar ons gunstelinguitspanplek."

Mosselbaai

27 Magersfontein

"Lovely city and will visit again."

Mosselbaai

Mitat Penthouse

"Lekker kuierplek by die see."

Mosselbaai

C-View

"Moet net ontspanningsplekke leer ken."

Mosselbaai

Ellis Self-catering Portobelo Flat 24

"Netjiese dorp en naby Hartenbos wat ons love!"

Mosselbaai

The Beach Club 707

"Mooi skoon dorp."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem